Edward Brophy

Edward Brophy
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en assistentregisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Edward Brophy (27 Februarie 1895 – 27 Mei 1960) was 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Whole Town's Talking (1935), A Slight Case of Murder (1938), The Falcon in San Francisco (1945), en The Falcon's Adventure (1946).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy